Pjotr Tsjaikofski

Pjotr Iljitsj Tsjaikofski
Pjotr Iljitsj Tsjaikofski
Agtergrondinligting
Gebore7 Mei 1840
Wotkinsk, Rusland
Sterf6 November 1893
Sint Petersburg, Rusland
GenresKlassieke musiek, Nuwe Musiek
Beroep(e)Komponis, musiekpedagoog
InstrumentePiano
Jare aktief1867 - 1893
AssosiasiesSwanemeer, Doringrosie, Die Neutkraker

Pjotr Iljitsj Tsjaikofski (Russies: Пётр Ильич Чайковский), Wotkinsk, 7 Mei 1840Sint Petersburg, 6 November 1893, was ’n Russiese komponis wie se musiek deur sommige kritici as "te Westers" beskou is. Op skool in St. Petersburg het hy onderrig in sang, klavier en harmonie ontvang, en baie opera-opvoerings bygewoon. Die dood van sy moeder (toe hy 14 jaar oud was) het hom diep getref. Dit was die begin van 'n neurotiese toestand en dit kom in heelwat van sy musiek na vore.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search